Netwerk24 praat politiek met Enoch Godongwana

Netwerk24 praat politiek met Enoch Godongwana

0 0 5 months ago
Nie net Suid-Afrika nie, maar ook die ANC is by 'n kruispad met vanjaar se verkiesing, het Enoch Godongwana, lid van die ANC se NUK en voorsitter van dié party se subkomitee oor ekonomiese transformasie, aan Gert van der Westhuizen gesê in ons reeks, Praat politiek met Netwerk24. Luister ook na wat hy te sê het oor die belangrikheid van sosiale kohesie tussen die land se rassgeroepe. Hy verduidelik voorts dat onteiening sonder vergoeding nie 'n aanval op eiendomsregte is nie.

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help