Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken
Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter
Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop
Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
Ep. 210 - Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus
Ep. 209 - Begroting geblêr, AfriForum se nuwe dokumentêr, wapenwette gaan te vêr
Ep. 207 - Toerisme-rassisme gestop, Belastingprotes duik op, Hou DRK dop
Ep. 206 - Krag-Ramptoestand, Koalisies se slegte kant, Biljoene na Engeland
Ep. 205 - SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
Ep. 204 - EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
Ep. 203 - Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade
Ep. 202 - 2022 Ontnonsens
Ep. 201 - Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
Ep. 200 - Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
Ep. 199 - Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar
Ep. 198 - Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
Ep. 197 - Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug
Ep. 196 - Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan, wen vir DA Burgermeester-span
Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument
Ep. 195 - Mashaba herbedink, Gratis ministerwater gedrink, Die Beitel vermink...
Ep. 194 - Malema moet appèl kou, Aanrandsaak verbrou, Groot verkiesings gehou
Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop
Ep. 192 - Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet
Ep. 191 - Anti-Terreurwet, kaderontplooiingverset en Chile-grondwet belet
Ep. 190 - Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel, Mikhail Gorbatsjof
Ep. 189 - Inflasie teer, Kuba skenking gekeer en Wes-Kaap patrolleer
Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX
Ep. 187 - Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein en Zama Zamas ondermyn
Ep. 185 - Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KwaZulu vergeet
Cliff Shiko on BBC World Service talking about Ryan Air Afrikaans questionnaire
Ep. 183 - Eskom skok, Lesufi op jou daknok, Zondo lui die laaste klok
Ep. 182 - Bela-wet pla, Covid las klaar en Mpofu dissiplinêr wat niks baar
Ep. 181 - Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand, Guptas gevang in buiteland
Onderhoudreeks - Flip Buys
Ep. 180 - SEB-adviesraad vir die president, privaatskole rasse insident.
Ep. 179 - Mthethwa sit die pot mis, Kuba skenking gis en insident op US-kampus
Onderhoudreeks - Dr Leon Schreiber
Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae
Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop
Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022
Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer)
Verkiesingsuitslag reg gestel & Kaapse Forum gestig | 4 April 2022
Ep. 174 - Beleggers gelok, ANC gehok, Poskantoor voor stok
Is Afrikaans ʼn inheemse taal?
Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022