Info
Regstellende aksie is niks anders nie as die werkreserveringswette van apartheid nie, sê mnr. Mosiuoa Lekota, leier van Cope. Luister wat hy alles hieroor en oor ander aktuele kwessies soos onteiening sonder vergoeding, swart ekonomiese bemagtiging en samewerking tussen die land se onderskeie rassegroepe te sê het in die volgende aflewering van Praat politiek met Netwerk24.
3 years ago
#cope, #mosiuoa_lekota, #south_african_elections, #south_african_politics, #verkiesing, #verkiesing_2019