Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd

Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd
Jan 29, 2020 · 30m 22s

In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles...

show more
In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die vergrootglas op die uitlatings van bekende CNN-joernalis Richard Quest oor Suid-Afrika, die proses wat van stapel gestuur is om die Openbare Beskermer te verwyder, en die nuutste verwikkelings rondom die onteiening sonder vergoeding kwessie.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search