Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 73 - Haatspraakwet voorlopig uit en datapryse belaglikheid

Ep. 73 - Haatspraakwet voorlopig uit en datapryse belaglikheid
Dec 4, 2019 · 33m 14s

Na ‘n propvol nuusweek is die Podlitiek-span terug met ‘n blitskommentaar oor die afgelope week se gebeure. Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels...

show more
Na ‘n propvol nuusweek is die Podlitiek-span terug met ‘n blitskommentaar oor die afgelope week se gebeure. Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels oor die Hoogste Hof van Appel se haatspraak uitspraak, die warboel by Krieket Suid-Afrika en die nuuste verwikkelinge oor datapryse in Suid-Afrika.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search