Ep. 48 - Lesufi se fopnuus, almal vir Patricia vies & EFF sê vir Manuel skuus

Ep. 48 - Lesufi se fopnuus, almal vir Patricia vies & EFF sê vir Manuel skuus

From: Podlitiek
0 0 4 months ago
In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het, en groot hofuitsprake gemaak is bring Podlitiek oudergewoonte aan die luisteraar ‘n opsomming van ‘n paar groot nuusgebeure, met relevante kommentaar daarby aangehaak. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël die kabinet, die EFF se verlies in die hof, en die rondskuiwery van Panyaza Lesufi.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n ... See More

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help