Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 111 - Mmusi se brief, oor rassisme lieg & meer onteiening grief

Ep. 111 - Mmusi se brief, oor rassisme lieg & meer onteiening grief
Oct 29, 2020 · 38m 53s

Die volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof...

show more
Die volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof oor valse beskuldigings van rassisme en die nuutste planne oor die grond kwessie in Suid-Afrika.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search