Settings
Light Theme
Dark Theme

Sosialisme vs Kapitalisme (deel 3) | Goosenomics Ep. 9

Sosialisme vs Kapitalisme (deel 3) | Goosenomics Ep. 9
Dec 19, 2019 · 24m 21s

In die vierde episode van die Goosenomics ekonomie reeks begin Ruan deur sy persoonlike filosofie te verduidelik en hoekom hy nie inkoop in die huidige hoofstroom narratief nie. Verder word...

show more
In die vierde episode van die Goosenomics ekonomie reeks begin Ruan deur sy persoonlike filosofie te verduidelik en hoekom hy nie inkoop in die huidige hoofstroom narratief nie. Verder word die filosofiese verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme bespreek. Sosialisme is gebaseer op “Utalitarianism” wat behels dat mens eers ʼn paar eiers moet breek om ʼn lekker koek te bak, waar Kapitalisme gegrond is in idees van individuele vryheid en die afwesigheid van Staats dwang. Maar hoe pas die teorie in die werklikheid ? Luister maar tot aan die einde om uit te vind...

Volg Goosenomics op Twitter: https://twitter.com/goosenomics
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search