Info
Beeslaar Wines is ‘n familie onderneming wat in 2011 deur Abrie & Jeanne Beeslaar begin is, en in 2012 die eerste wyn produseer het. Abrie is al 25 jaar in die bedryf en het ‘n passie vir Pinotage ontwikkel en ook om die potentiaal van die variteit uit te bou.Ons filosofie is om ons verteenwoordigend van die wingerd te maak. In hierdie geval Bosstok Pintoge op skalie grond.
5 months ago
#beeslaar, #capetown, #champagne, #chenin, #foodporn, #joanna, #lion, #love, #merlot, #pinotage, #rhino, #sangiovese, #sommelier, #southafrica, #sparkling, #stellembosch, #viognier, #wineporn, #winesoundtracklast, #wosa