Settings
Light Theme
Dark Theme

#1: Studente is idiote (wat risiko's moet neem)

#1: Studente is idiote (wat risiko's moet neem)
Mar 9, 2021 · 52m 40s

Tian Alberts en Jacques Burger gesels oor studentwees, risiko's, die oorgang na die werksplek, emigrasie, en toekomsplanne in gemeenskapsverband. Hoekom is dit belangrik om risiko's te neem op universiteit en...

show more
Tian Alberts en Jacques Burger gesels oor studentwees, risiko's, die oorgang na die werksplek, emigrasie, en toekomsplanne in gemeenskapsverband. Hoekom is dit belangrik om risiko's te neem op universiteit en terwyl jy jonk is? Wat is goeie en slegte redes om te emigreer? Kan 'n mens 'n veilige toekoms in Suid-Afrika bou terwyl jy jouself verskans teen die mees ooglopende probleme en bedreigings? En hoe hanteer 'n jongmens die heersende kansellasiekultuur waarin jy loopbaanselfmoord pleeg wanneer jy dit sê waarin jy regtig glo?
show less
Information
Author Nova Mentis
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search