Settings
Light Theme
Dark Theme

Sakekern [Pretoria FM] Sakeliga beteken hofstukke oor Covid-gesondheidsregulasies

Sakekern [Pretoria FM] Sakeliga beteken hofstukke oor Covid-gesondheidsregulasies
Jun 9, 2022 · 17m 53s

In vandag se Beleidsradar (ook op Sakekern, PretoriaFM uitgesaai) gesels Tian Alberts (Sakeliga Regsbeampte) met James Kemp (Pretoria FM) oor Sakeliga se dringende litigasie teen die gesondheidsregulasies wat op 4...

show more
In vandag se Beleidsradar (ook op Sakekern, PretoriaFM uitgesaai) gesels Tian Alberts (Sakeliga Regsbeampte) met James Kemp (Pretoria FM) oor Sakeliga se dringende litigasie teen die gesondheidsregulasies wat op 4 Mei 2022 in werking gestel is.

Hierdie regulasies poog om regulasies wat onder die Covid-19-ramptoestand gegeld het, permanent te maak. Die regmatigheid van hierdie regulasies word uit verskeie oorde betwis. Die regulasies het reeds reusagtige teenstand ontlok en ongekende openbare deelname en kommentare is daaroor ingedien.

Sakeliga meen die huidige regulasies is onwettig en irrasioneel deur die minister gepromulgeer. Sakeliga se litigasie teen die regulasies sal aan die einde van Julie 2022 aangehoor word. Verskeie ander instellings sal in dieselfde week ook hulle sake voorhou. Sakeliga verwelkom dit. Hoe meer instellings die skadelike regulasies uit hul unieke hoeke teiken, hoe beter.

Lees ook Sakeliga se mediaverklaring in hierdie verband.
https://sakeliga.co.za/gesondheidsregulasies-hofsaak-openbaar-minagtende-konsultasiebenadering/
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search