Piet le Roux oor BEE en die akademie

Piet le Roux oor BEE en die akademie

0 0 about 1 month ago
Die Beleidsradar het onlangs gesels met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.

In dié episode gesels ons weer oor die onderwerp van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE). Piet le Roux bespreek sy M-studie oor BEE en ekonomiese groei en hoe akademiese werk oor BEE vandag daaruit sien.

Gerhard van Onselen is die gasheer vir hierdie episode.

Volg vir Piet le Roux op twitter: https://twitter.com/pietleroux

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help