Daniel du Plessis oor die regering se Data en 'Cloud'-inmengplan
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Die Beleidsradar gesels met Daniel du Plessis (Sakeliga regsontleder en IT-ontwikkelaar) oor Sakeliga se kommentaar op die regering se onlangse plan vir die regulering van data- en ‘cloud’- internetdienste. Hierdie...
show moreHierdie beleid van die departement van kommunikasie en digitale tegnologie stel ernstige regulatoriese inmenging in die vooruitsig, wat groot gevolge vir ondernemings en IT-ontwikkelaars in Suid-Afrika kan inhou.
Gerhard van Onselen lei die gesprek.
Sakeliga se kommentaar kan hier gelees word: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/05/2021-04-30-Sakeliga-submission-on-draft-National-Policy-on-Data-and-Cloud-2021.pdf
Information
| Author | Sakeliga |
| Organization | Sakeliga |
| Website | - |
| Tags |
-
|
Copyright 2026 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments