Solidariteit Navorsingsinstituut oor die NGV en die impak op mediese praktisyns

Solidariteit Navorsingsinstituut oor die NGV en die impak op mediese praktisyns

0 0 14 days ago
Die Beleidsradar het onlangs gesels met Morné Malan van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Die SNI het al twee omvattende studies onder mediese praktisyns oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) onderneem.

Solidariteit is besig met ‘n omvattende veldtog teen die NGV.

In hierdie episode gesels ons oor die NGV as ‘n beleidsvoorstel en uittreksels uit die SNI se navorsing onder mediese praktisyns. Ons kyk ook na die risiko’s wat ontstaan wanneer gesondheidsorg tot ‘n groter mate ... See More

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help