Gesprek oor beoogde wysigings aan die Wet op Mededinging - Oktober 2019

Gesprek oor beoogde wysigings aan die Wet op Mededinging - Oktober 2019

0 0 about 1 month ago
In hierdie episode neem die Beleidsradar die voorgestelde bykomdende regulasies tot die Wet op Mededinging onder oë. Hierdie wysingings is in Oktober 2019 in die staatskoerant gepubliseer.

Sakeliga regsontleder, Daniel du Plessis sluit aan by gasheer en mede-ontleder Gerhard van Onselen om hierdie ingewikkelde onderwerp van nader te beskou.

Die gesprek kom tot die gevolgtrekking dat perspektiewe oor mededinging oor tyd verander het. Daniel wys daarop dat kompetisiereg internasionaal een ... See More

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help