Settings
Light Theme
Dark Theme

Die Ekonomie in K1 2021 - 'n Oorsig vir Sakelui [Engels]

Die Ekonomie in K1 2021 - 'n Oorsig vir Sakelui [Engels]
Feb 25, 2021 · 27m 13s

Die ETM-Sakelige Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld vir die eerste kwartaal van 2021 is vrygestel. Russell Lamberti (Van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige...

show more
Die ETM-Sakelige Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld vir die eerste kwartaal van 2021 is vrygestel. Russell Lamberti (Van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige ekonomiese klimaat in die eerste kwartaal van 2021. Lamberti vertel van die “lelike opbloei” van die ekonomie aan die hand van ongekende monetêre verruimings. Die fokus val ook op Suid-Afrika, die gebrek aan beleidshervorming en die gevolgtrekkings vir die sakewêreld in die nadraai van Covid-19."

Lees die verslag in Afrikaans of Engels:

Afrikaans: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-K1-Sakeliga-ETM-Ekonomiese-Oorsig-vir-Besluitneming-in-die-Sakewereld.pdf

English: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-Q1-Sakeliga-ETM-Economic-Highlights-for-Business-Strategy.pdf
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search