Settings
Light Theme
Dark Theme

Peter Klein onderhoud (Engels)

Peter Klein onderhoud (Engels)
Apr 10, 2020 · 29m 16s

Sakeliga se hoof van finansies en bedryf, Dirk Scheepers, het onlangs met professor Peter Klein oor die Covid-19-krisis gesels. Prof Klein is ‘n professor van ekonomie en entrepreneurskap by Baylor...

show more
Sakeliga se hoof van finansies en bedryf, Dirk Scheepers, het onlangs met professor Peter Klein oor die Covid-19-krisis gesels. Prof Klein is ‘n professor van ekonomie en entrepreneurskap by Baylor Universiteit in die VSA. Prof Klein was die hoofaanbieder by Sakeliga se seminaar, Ekonomie vir Besluitnemers, in September 2019.

Die gesprek fokus op die Covid-19-krisis, grendelmaatreëls en beskou die krisis vanuit verskillende hoeke. Prof Klein verhelder die ekonomie van krisisse en beklemtoon die relevansie van prysvorming en vraag en aanbod, selfs ten tye van die Covid-19-krisis.

Daar word ook gekyk na verbruikersgedrag, soos wat gesien is met die stormloop op toiletpapier en die noodaankope van kruideniersware wat by baie plekke in die wêreld plaasgevind het. Prof Klein noem ook wat nodig om die produksie van noodsaaklikhede vlot te laat verloop en hy bevraagteken die onderskeid tussen sogenaamde noodsaaklike en nie-noodsaaklike ekonomiese bedrywighede.
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search