Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag

Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag
Jun 18, 2020 · 39m 57s

Daniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos...

show more
Daniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search