11 Mei 2020 U ken my!
May 10, 2020 ·
5m 5s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
U ken my! Die wonder van wie God is, is dat Hy elkeen van ons by die Naam ken. Nie eens net die Naam nie, selfs die getal van die...
show more
U ken my! Die wonder van wie God is, is dat Hy elkeen van ons by die Naam ken. Nie eens net die Naam nie, selfs die getal van die hare op ons koppe. Ons kan Hom niks vertel waarvan Hy nie reeds weet nie. Ons kan Hom niks vra, sonder dat Hy alreeds weet, wat ons gaan vra nie. Al wat Hy vir ons begeer, is om Hom lief te hê en om Hom te ontdek vir wie Hy werklik is en wat Hy vir ons wil wees. Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company