20 Maart 2020 Agt-koei mense!!
Mar 19, 2020 ·
6m 30s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Agt-koei mense!! Wie se sê bepaal jou waarde? As daar een siekte is waaraan meeste mense ly, dan is dit minderwaardigeheid. Ek glo dat 90% van alle mense nog nie...
show more
Agt-koei mense!! Wie se sê bepaal jou waarde? As daar een siekte is waaraan meeste mense ly, dan is dit minderwaardigeheid. Ek glo dat 90% van alle mense nog nie hulle eie waarde besef nie. Agter al die "blieng" en blink, voortvarendheid, ens. lê daar meeste van die tyd, so 'n grooooot klomp onsekerheid en seer, wat maar net goed weggesteek word. Luister vir 'n slag na wat God oor jou menswees sê en begin lewe soos 'n agt-koei mens, want jy is een!
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company