02 Maart 2020 Ek sal nie bang wees nie!!!
Mar 1, 2020 ·
4m 59s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Ek sal nie bang wees nie!!! So baie keer word ons oorweldig deur God se opdragte. Ons voel so, "ek kan nie Here!" Dis dan wat Hy langs ons kom...
show more
Ek sal nie bang wees nie!!! So baie keer word ons oorweldig deur God se opdragte. Ons voel so, "ek kan nie Here!" Dis dan wat Hy langs ons kom staan en ons herinner aan wie Hy is. Hy is die een wat die sterre-hemel geskep het, wat die seisoene in Sy hand hou. Die een vir wie NIKS onmoontlik is nie. Solank ons op Hom fokus en aan Sy Almag vashou, word die onmoontlike moontlik.
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company