10 Feb 2020 Een, twee, drie - blok myself!
Feb 9, 2020 ·
5m 1s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Een, twee, drie - blok myself! Onthou jy nog kleintyd toe ons wegkruipertjie gespeel het? Die uitdaging was om voor die een wat jou gesoek het, by die blok uit...
show more
Een, twee, drie - blok myself! Onthou jy nog kleintyd toe ons wegkruipertjie gespeel het? Die uitdaging was om voor die een wat jou gesoek het, by die blok uit te kom en jouself te blok. Baie min mense kom op 'n punt dat hulle by Jesus as die blok uitkom. Meeste weet van Hom maar baie min ken Hom en wil Hom ken. Wanneer ons by Hom uitkom en onsself "blok" dat Hy ons voor Sy spieël plaas en ons deur Sy oë na onsself laat kyk. Wat 'n heeeeerlike verrassing kry ons nie dan nie!
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company