19 Desember 2019 Mooier as mooi!
Dec 18, 2019 ·
5m 55s
Sign up for free
Listen to this episode and many more. Enjoy the best podcasts on Spreaker!
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Mooier as mooi! Vir 'n Pappa en Mamma is dit een van die lekkerste dinge in die lewe om die vreugde van hulle kinders te sien en te geniet. Veral...
show more
Mooier as mooi! Vir 'n Pappa en Mamma is dit een van die lekkerste dinge in die lewe om die vreugde van hulle kinders te sien en te geniet. Veral hier oor Kersfees as hulle geskenke ontvang en hulle uit hul velle wil bars van opgewondenheid. Jou hemelse Pappa Vader het ook net een hartsbegeerte en dit is om ons as Sy kinders gelukkig te sien. As ons na Hom luister en uit dankbaarheid doen wat Hy vra, sal Hy ons elke keer verras met soveel meer as wat ons verwag of gevra het. Hy is besig om 'n asemrowende 2020 vir jou voor te berei. Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company