00:00
03:48
(Hoekom is ek hier? - OORSIG) Jy is nie gemaak om net suurstof op te gebruik nie! Wie jou gemaak het en waarvoor Hy jou gemaak het, bepaal jou waarde. Ongelukkig het die wêreld waarbinne ek en jy leef ons maak glo dat ons nie goed genoeg is nie. So na wie jy gaan luister gaan bepaal hoe jy oor jouself gaan voel.
(Hoekom is ek hier? - OORSIG) Jy is nie gemaak om net suurstof op te gebruik nie! Wie jou gemaak het en waarvoor Hy jou gemaak het, bepaal jou waarde. Ongelukkig het die wêreld waarbinne ek en jy leef ons maak glo dat ons nie goed genoeg is nie. So na wie jy gaan luister gaan bepaal hoe jy oor jouself gaan voel. read more read less

3 years ago #07januarie2020, #botha, #charl, #dagstukkie, #dagstukkies, #dink, #ek, #hier, #hoekom, #inspirasie, #lewe, #lig, #light, #live, #motivering, #pitstop, #selfbeeld, #verskil