Settings
Light Theme
Dark Theme

Planne vir boerdery én werkers

Planne vir boerdery én werkers
Aug 5, 2020 · 18m 14s

Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakker­stroom en Utrecht. Rustin...

show more
Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakker­stroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo seespieël. Die hoogste plek waar beeste kan wei, is 2 200 m bo see­spieël. Rustin, ’n Droughtmaster-stoetteler, be­nut onder meer DNS-tegnologie om sy kudde optimaal te ver­beter. Hy is ook besig om sowat 600 ha, met titelaktes en al, aan sy werkers te oorhandig.
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search