Settings
Light Theme
Dark Theme

Schoonbee-boerdery: Volgehoue toewyding en omgee

Schoonbee-boerdery: Volgehoue toewyding en omgee
Sep 14, 2020 · 19m 14s

Ons besoek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familie­besigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer...

show more
Ons besoek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familie­besigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 lande, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond, en is ook betrokke by wildteeltprojekte met eksotiese en inheemse wild. Hulle bedryf ook ’n uitgebreide bemagtigingsinisiatief in die Loskopvallei, waar hul wortels diep lê.
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search