Settings
Light Theme
Dark Theme
Podcast Cover

Werkfiks

  • Werkfiks: Só kies jy die regte mentor vir jou

    26 MAY 2020 · Die regte mentor op die regte plek, kan jou loopbaan na die volgende vlak neem. Renaldo Schwarp klop in die laaste aflewering van Werkfiks aan by media-persoonlikheid, Mishka Loesch, vir raad oor mentorskap aan.
    9m 58s
  • Werkfiks: Só hanteer jy konflik in die werksplek

    20 MAY 2020 · Jy gaan nie konflik in die werksplek kan vryspring nie. In hierdie aflewering van Werkfiks, klop Renaldo Schwarp by radio-omroeper, Sue Pyler, aan vir raad oor hoe om dié tameletjies te hanteer.
    9m 55s
  • Werkfiks: Onthou dít voor jy jou eerste werkkontrak teken

    5 MAY 2020 · 'n Mens kan soms oorhaastig jou eerste werkskontrak teken, sonder om noukeurig deur al die fynskrif te lees. In hierdie aflewering van Werkfiks, gesels Renaldo Schwarp met die nuusleser, Barron Hufkie, oor hoe belangrik dit is om jou nie vas te teken vir 'n werk nie.
    9m 35s
  • Werkfiks: Só kan jou sosiale media vir jou geld maak

    28 APR 2020 · Het jy al na jou eie sosiale media geloer en gedink: Miskien kan ek hieruit geld maak? Renaldo Schwarp klop in dié episode van Werkfiks aan by Lisa met die rooi hare en vra vir haar hoe 'n mens dit regkry.
    8m 44s
  • Werkfiks: Só berei jy voor vir jou eerste jaar van werk...

    22 APR 2020 · Dit kan 'n baie groot aanpassing wees om te begin werk. Veral die eerste jaar as jong werkende kan rof wees. Daarom gesels Renaldo Schwarp in dié aflewering van Werkfiks met model en Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, Marciel Hopkins, oor hoe studente hulself vir die eerste jaar van werk kan voorberei.
    9m 51s
  • Werkfiks: Só kan jy vir jouself werk skep...

    15 APR 2020 · Dit sit nie in almal se broek om vir hulself werk te skep nie. Renaldo Schwarp vra in die derde episode van Werkfiks vir akteur, Arno Greeff, hoe hy dit regkry.
    9m 59s
  • Werkfiks: Geld, geld, geld!

    7 APR 2020 · Dis soms moeilik om 'n gesonde verhouding met geld te kweek, want as student het jy gewoonlik heeltemal te min daarvan! Renaldo Schwarp vra in die tweede episode van Werkfiks vir radio-omroeper, Sherlin Barends, raad oor hoe om met jou eerste salaris uit te kom.
    9m 53s
  • Werkfiks: Tyd vir 'n side-hustle?

    30 MAR 2020 · Hoe kies 'n mens die perfekte side hustle en hoe balanseer 'n mens dit met studies? Dít is die vrae wat Renaldo Schwarp in die eerste episode van Die Student se podsending, Werkfiks, gaan beantwoord. Sy gas? Radio-omroeper en televisie-aanbieder, Zoë Brown.
    11m 39s
In hierdie podsending gesels Renaldo Schwarp oor alles wat jy as student nog altyd oor werk wou weet. Die doel? Om jou werkfiks te kry.
Information
Author Netwerk24
Categories Society & Culture
Website -
Email -

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search