Settings
Light Theme
Dark Theme

Spesiale Episode 7 - Kersepisode 2019

Spesiale Episode 7 - Kersepisode 2019
Dec 20, 2019 · 1h 57s

Die vier manne van Podlitiek het vir oulaas in 2019 bymekaar gekom om ‘n lekker informele uurlange spesiale episode vir jou te bring. Met ‘n glas wyn in die hand...

show more
Die vier manne van Podlitiek het vir oulaas in 2019 bymekaar gekom om ‘n lekker informele uurlange spesiale episode vir jou te bring. Met ‘n glas wyn in die hand en ‘n vuurtjie wat buite knetter gesels Paul, Hermann, Ernst en Daniël oor sosiale media, Trump, identiteitspolitiek en nog soveel meer. Die uur gesprek gee vir die vier vegters vir vryheid die geleentheid om dieper te delf in die onderwerpe in.


Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search