Settings
Light Theme
Dark Theme

Pa en vier seuns boer sy aan sy

Pa en vier seuns boer sy aan sy
Feb 17, 2020 · 21m 8s

Mnr. Edward Vorster en sy vier seuns, Barend, Pieter, Eddie en Francois, bestuur die Mahela- groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer)sitrus kraai koning. Hulle...

show more
Mnr. Edward Vorster en sy vier seuns, Barend, Pieter, Eddie en Francois, bestuur die Mahela-
groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer)sitrus kraai koning. Hulle het ook op elk van die agt boerdery-eenhede ’n tonnel vir hul werkers opgerig. Elke een­heid se werkers verbou hul eie groente in dié tonnels. Dit het oor die jare in ’n mededinging onder die plase ontaard om te kyk watter groep werkers die mooiste groente kan verbou. Pieter was ook Limpopo se Boer van die Jaar in 2018.
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search