Settings
Light Theme
Dark Theme

Episode 34 - Letter.dig kompetisie

Episode 34 - Letter.dig kompetisie
Mar 3, 2022 · 1h 7m 41s

Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling...

show more
Huidig is terug!

Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening.

Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.

Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.

Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.

Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.

Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
show less
Information
Author Huidig
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search