Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op
May 20, 2020 · 22m 13s

Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en...

show more
Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search