Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel

Ep. 53 - EFF rommel, ANC se Twitter geskommel & Grondonteiening oorrompel
Jul 10, 2019 · 27m 35s

Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van...

show more
Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search