Settings
Light Theme
Dark Theme

Ep. 37 - SA Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ baklei & MTN wat Afrikaans is Groot vermy.

Ep. 37 - SA Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ baklei & MTN wat Afrikaans is Groot vermy.
Mar 20, 2019 · 27m 30s

In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid- Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die volgende keer...

show more
In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid-
Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die
volgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit in
verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid-
Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is
Groot vermy.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
show less
Information
Author Podmedia
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search