Settings
Light Theme
Dark Theme

‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’

‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’
Mar 16, 2020 · 20m 36s

‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’ - Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza. Dié nederige man is die eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van...

show more
‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’ - Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza. Dié nederige man is die eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Suid-Afrika. Reuel, wat op Bosbokrand grootgeword het, is ’n gerekende sakeleier en het voorheen gedien in die direksies van Nedbank, Liberty en Old Mutual. Hy is ook die tussentydse voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie. Maar in Kie¬per¬sol rol hy sy moue op as ’n avokado- en maka-damiaboer. Sy beeste loop naby Machadodorp
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search