Settings
Light Theme
Dark Theme

Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE

Wet op Eiendomspraktisyns verskerp die toepassing van BEE
Dec 3, 2019 · 29m 51s

Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder oë. Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere...

show more
Sakeliga ontleders Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder oë.

Hierdie wet verskerp die regulering van die eiendomsbedryf op verskeie maniere. Onder andere word die definisie van 'n eiendomspraktisyn uitgebrei. Op die oog af gaan diegene soos eiendomsontwikkelaars nou ook aan dié Wet, wat voorheen hoofsaaklik op eiendomsagente van toepassing was, moet voldoen.

Voldoening beteken bydraes tot die getrouheidsfonds, onderhewigheid aan die nuwe regulatoriese owerheid, en selfs deelname aan BEE as ‘n vereiste om te mag praktiseer.

Laastens word die denkbare impak van die Wet bespreek en groot kommer word daaroor uitgespreek.

Die Sakeliga-werkswinkel waarna verwys is, het op 26 November 2019 plaasgevind.

Klankversorging deur http://kwikstert.co.za/.
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search