Dr. Titus Gebel oor die volgende evolusie van Spesiale Ekonomiese Gebiede
Sign up for free
Listen to this episode and many more. Enjoy the best podcasts on Spreaker!
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
[Scroll down for summary in English] Die Beleidsradar het onlangs gesels met dr. Titus Gebel. Dr. Gebel is ‘n regsgeleerde en entrepreneur wat werk in die veld van spesiale ekonomiese...
show moreDie Beleidsradar het onlangs gesels met dr. Titus Gebel. Dr. Gebel is ‘n regsgeleerde en entrepreneur wat werk in die veld van spesiale ekonomiese gebiede en jurisdiksies. In verskeie lande en streke, soos China en Dubai (VAE), is sulke gebiede met sukses aangewend om ekonomieë te ontwikkel.
In hierdie episode gee dr. Gebel ‘n oorsig van spesiale ekonomiese gebiede en gesels oor ‘n paar voorbeelde van sulke gebiede. Ons raak ook aan die moontlikhede van SEG’s en meer omvattende spesiale administratiewe jurisdiksies vir ‘n land soos Suid-Afrika. Ons kyk dan ook na moeiliker vrae oor implementering.
Sien dr. Gebel se boek by Amazon en sy blad op facebook.
Boek: https://www.amazon.com/Free-Private-Cities-Governments-Compete/dp/1724391380/
facebook: https://www.facebook.com/FreePrivateCities/
twitter: https://twitter.com/fpcitiesinc
Inleiding in Afrikaans, gesprek volg in Engels. Gerhard van Onselen (Sakeliga-ontleder) is die gasheer van dié episode.
________________________________
Dr. Titus Gebel on the next evolution of Special Economic Zones
The Policy Radar was recently joined by Dr Titus Gebel. Dr Gebel is a legal practitioner and entrepreneur that works in the area of special economic zones and jurisdictions.
Special economic zones and jurisdictions have been applied with success in various countries and regions including China and Dubai (UAE) for the purpose of economic development.
In the episode, Dr Gebel gives an overview of SEZs and provide some examples. We consider the possibilities that SEZs and more elaborate special administrative jurisdictions could hold for a country such as South Africa.
We also consider some harder questions on the implementation of such zones.
See Dr. Gebel's book and Amazon. Follow them on facebook.
Book: https://www.amazon.com/Free-Private-Cities-Governments-Compete/dp/1724391380/
facebook: https://www.facebook.com/FreePrivateCities/
twitter: https://twitter.com/fpcitiesinc
Note: Introduction in Afrikaans, discussion follows in English. Gerhard van Onselen (analyst at Sakeliga) is the host of the episode.
Klankversorging deur http://kwikstert.co.za/ | Audio production http://kwikstert.co.za/
Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company