Settings
Light Theme
Dark Theme

06 April 2020 Niks nodig. Taize belewenis

06 April 2020 Niks nodig. Taize belewenis
Apr 5, 2020 · 7m 54s

Niks nodig! In die besef daarvan dat God niks en niemand nodig het nie, begin ek verstaan wat 'n wonderlike voorreg dit is om deel van Sy planne, ook vir...

show more
Niks nodig! In die besef daarvan dat God niks en niemand nodig het nie, begin ek verstaan wat 'n wonderlike voorreg dit is om deel van Sy planne, ook vir my lewe te mag wees. Om medewerker van die Almagtige God te mag wees, kan nie met woorde beskryf word nie. Dankie Here vir genade, onbeskryflik groot. Shalom
show less
Comments
Alta Lourens

Alta Lourens

4 years ago

Die boodskap van jou laat my nou dink dat ons ook nou ook amper 'n Taize ervaring het. Ons is weggeneem in 'n groot sin van die 'goed' waarmee ons onself elke dag so besig hou. Nou word ons tot stilstand gedwing. Mag ons dit regtig gebruik as kinders van die Here om stil te word by Sy voete en te luister wat Hy vir Ons wil sê.
Information
Author Charl
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search