Info
Laat God glimlag! Deur die regte ding te doen in elke situasie kom ons vry van die veroordeling van daardie "stupid" stemmetjie in die kop wat ons heeltyd wil laat skuldig voel. Meer nog, dit laat groei daardie lekker warm gevoelens van vryheid, sin en waarde. Kom ons laat God glimlag vandag in en met alles wat ons gaan doen.
3 years ago
#31januarie2020, #botha, #charl, #coaching, #dagstukkie, #dagstukkies, #inspirasie, #lewe, #lig, #light, #live, #mentor, #motivering, #pitstop, #right, #thing