Settings
Light Theme
Dark Theme
Podcast Cover

Vir Afrikaans Met Sezoe!

  • Tracey Lange is trots Afrikaans!

    24 FEB 2020 · Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.
    6m 38s
  • Voorlesing deur Shemoné!

    15 FEB 2020 · Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.
    8m 11s
  • Taalmonument vier 45jaar!

    9 FEB 2020 · Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!
    14m 57s
  • Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)?

    2 FEB 2020 · Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!
    13m 43s
  • Lees Is Å„ #GEES @K@ WOORDFEES!♡

    23 JAN 2020 · Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!
    14m 55s
  • Jeug In AFRIKAANS.

    13 JAN 2020 · Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!
    15m
  • Vir AFRIKAANS!

    7 JAN 2020 · Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!
    13m 17s
Op pad met Afrikaans.
Contacts
Information
Author William Sezoe
Categories Arts
Website -
Email sezoewilliam4@gmail.com

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search