Settings
Light Theme
Dark Theme

Vars produkte in die Swartland

Vars produkte in die Swartland
Aug 6, 2020 · 20m 31s

Die agtste episode van reeks 7 van Landbouweekliks, Landbou­weekblad se program oor suksesvolle boere en hul merkwaardige stories, word op Dinsdag 24 September uitgesaai. Ons kuier by Gert Claassen van...

show more
Die agtste episode van reeks 7 van Landbouweekliks, Landbou­weekblad se program oor suksesvolle boere en hul merkwaardige stories, word op Dinsdag 24 September uitgesaai.
Ons kuier by Gert Claassen van die Claassen- boerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik sy nuwe bure se wenkbroue laat lig het. In dié bekende koring- en skaapwêreld produseer die Claassen-boerdery koring, gars en kanola, maar ook aartappelmoere, wortels, blomkool en broccoli. Hulle het ook wingerd.
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search