Settings
Light Theme
Dark Theme

Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grondbesit - Piet le Roux

Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grondbesit - Piet le Roux
Jan 21, 2020 · 26m 33s

Piet le Roux, Sakeliga se uitvoerende hoof, sluit weer by ons aan om te gesels oor die jongste verwikkelinge ten opsigte van grondbesettings. Ons kyk na die beweerde pogings deur...

show more
Piet le Roux, Sakeliga se uitvoerende hoof, sluit weer by ons aan om te gesels oor die jongste verwikkelinge ten opsigte van grondbesettings. Ons kyk na die beweerde pogings deur die EFF om grond te beset in die Ooste van Pretoria. Nuwe taktieke word gevolg en Le Roux bring eienaars op hoogte van nuwe gevare.

Sakeliga se jongste hofsake teen die EFF word bespreek. Verder beskou ons ook die ekonomiese en sosiale rol van grond in die konteks van private besit . Verskillende opvattings oor grond in Suid-Afrika word ook uiteen gesit.

Hierdie episde word aangebied deur Gerhard van Onselen (Sakeliga - Senior Ontleder).

Klankversorging behartig deur http://kwikstert.co.za/
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search