Settings
Light Theme
Dark Theme

Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst

Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst
Mar 1, 2020 · 1h 7m 22s

Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie...

show more
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.

Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-Publications

Luister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-version

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
show less
Information
Author Huidig
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search