00:00
10:13
In die episode van #KennersPraat gee prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, ons meer insig in die gevolge van die gebruik van onvolhoubare energiebronne en die gevolglike styging van ons lewenskoste. Ons bespreek ook die oplossings van groener energiebronne.
In die episode van #KennersPraat gee prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, ons meer insig in die gevolge van die gebruik van onvolhoubare energiebronne en die gevolglike styging van ons lewenskoste. Ons bespreek ook die oplossings van groener energiebronne. read more read less

2 years ago #akademia, #brandstof, #kennerspraat, #potgooi