Settings
Light Theme
Dark Theme

Pretoria FM [Sakekern] Martin van Staden oor probleme met voorgestelde wysigings aan die gelykheidswet

Pretoria FM [Sakekern] Martin van Staden oor probleme met voorgestelde wysigings aan die gelykheidswet
Apr 12, 2021 · 8m 33s

Martin van Staden gesels met James Kemp op Sakekern - Pretoria FM oor die nuwe wetswysigingsvoorstel om die wet op die bevordering van gelykheid en voorkoming van onbillike diskriminasie te...

show more
Martin van Staden gesels met James Kemp op Sakekern - Pretoria FM oor die nuwe wetswysigingsvoorstel om die wet op die bevordering van gelykheid en voorkoming van onbillike diskriminasie te wysig. Martin wys op gevare wat nuwe opvattings oor gelykheid in die voorstel inhou. Hierdie opvattings verskil van klassieke gedagtes oor gelykheid. Drakoniese magte word egter daardeur aan owerhede toegeken eerstens om te besluit wat teen gelykheid indruis en tweedens wat op diskriminasie neerkom. Diskriminasie en ongelykheid word dus ‘n sterker politieke karakter gegee en die gevare van arbitrêre vervolging word verhoog.
show less
Information
Author Sakeliga
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search