00:00
27:35
Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek read more read less

4 years ago #afrikaans, #news, #nuus, #podcast, #podlitiek, #podsending, #politics, #politiek, #potgooi, #south-africa, #suid-afrika