00:00
27:30
In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid-
Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die
volgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit in
verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid-
Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is
Groot vermy.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
In hierdie week het ons gesien hoe openbare vervoer die groot gelykmaker in Suid- Afrika is, toe President Ramaphosa se Metro trein in Pretoria laat was. Vir die volgende keer wat President Ramaphosa of jy ons leser en luisteraar vas sit in verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ‘n lekker episode wat fokus op die Suid- Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is Groot vermy. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za read more read less

5 years ago #afrikaans, #nuus, #podcast, #podlitiek, #podmedia, #podsending, #politiek, #potgooi, #suid-afrika