Jack Russel presenteboks. Daar is min lekkertjes wat so lekker is, as om te weet dat jy iemand se dag gemaak het. Dit is in die gee van jou hart vir mense met wat jy doen en sê dat jy ewigheids-verskil maak. Gaan saai die liefde wat ek en jy so onverdiend ontvang sommer lekker wyd die naweek. Shalom

read more
read less