00:00
05:01
Glo jy regtig? Ons elkeen glo sekere dinge. Dit wat ons glo bepaal tot 'n groot mate hoe ons gaan optree. Maar daar is 'n groot verskil tussen "weet-van" en weet dat ek weet, dat ek weet! Ons weet van Mannetjies Roux (oud Springbok Rugbyspeler) maar het jy hom al ontmoet? Ken jy hom? Net so help dit nie ons weet van Jesus en ons glo sekere dinge, as ons Hom nog nie ontmoet het nie.
Glo jy regtig? Ons elkeen glo sekere dinge. Dit wat ons glo bepaal tot 'n groot mate hoe ons gaan optree. Maar daar is 'n groot verskil tussen "weet-van" en weet dat ek weet, dat ek weet! Ons weet van Mannetjies Roux (oud Springbok Rugbyspeler) maar het jy hom al ontmoet? Ken jy hom? Net so help dit nie ons weet van Jesus en ons glo sekere dinge, as ons Hom nog nie ontmoet het nie. read more read less

4 years ago #24feb2020, #dagstukkie, #dagstukkies, #glo, #inspirasie, #ken, #lewe, #lig, #light, #live, #motivering, #ontmoet, #pitstop, #vriend