Info
God is in beheer! As die lewensstorme se winde rondom ons woed, dan raak ons soms paniekerig en wonder hoe ons dit gaan oorleef. Die God wat ek en jy aanbid het ALLES gemaak en is in volmaakte beheer. Daarom kan ons selfs in die storms vreugde vind want NIKS kan ons skei van Sy liefde nie.
3 years ago
#03februarie2020, #beheer, #botha, #charl, #dagstukkie, #dagstukkies, #hoekom, #inspirasie, #lewe, #lig, #light, #live, #motivering, #storms, #vertrou, #vreugde, #waarom