00:00
05:00
Weet van of ken? Jy kan net iemand se hart leer ken as jy moeite maak om tyd saam met Hom te spandeer. In die saam tyd spandeer en kommunikeer ontdek jy die persoon agter die naam en gesig vir wie hulle werklik is. Dit is dan dat ons met nuwe oë na daardie persoon begin kyk! In die ontmoet van Jesus en tyd spandeer met Hom begin ek verstaan wat 'n voorreg dit is om Sy vriend genoem te word! Shalom
Weet van of ken? Jy kan net iemand se hart leer ken as jy moeite maak om tyd saam met Hom te spandeer. In die saam tyd spandeer en kommunikeer ontdek jy die persoon agter die naam en gesig vir wie hulle werklik is. Dit is dan dat ons met nuwe oë na daardie persoon begin kyk! In die ontmoet van Jesus en tyd spandeer met Hom begin ek verstaan wat 'n voorreg dit is om Sy vriend genoem te word! Shalom read more read less

4 years ago #27januarie2020, #botha, #charl, #dag, #dagstukkie, #dagstukkies, #inspirasie, #ken, #kos, #lewe, #lig, #light, #live, #motivering, #pitstop, #stem, #vreind